Plase
te koop Botswana No. WNAZ 0625
WILDSPLAAS
HA: ±8 500
Geleë in die Botswana Tuli Blok.
Geleë aan die oewer van die Limpopo / Sashe riviere
±2 500 Ha is wildwerend omhein.
Boorgate en waterpunte.
Kilometers rivier front
Olifante kom en gaan.
Hoof woning
Nuwe tent kampe vir gaste.
Gemengde veld
Plat met koppie.
ERKOOPSPRYS: $6,7 MILJOEN USA
TW / OORDRAG KOSTE UITGESLUIT
rys is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.
olgens die eienaar is daar geen grondeise geregistreer teen die eiendom nie.
Ons
professionele span bemarkers by Wiltinnet Eiendomme het van die grootste
voorraad beleggings soos plase en ander eiendomme te koop. Plase te koop
in die bosveld, strandhuise by die see, Waterberg-waterplase, groot vyf
(5) plase, wildsplase, jagplase vanaf die Limpopo, Natal, Oos-Kaap, Wynlande
en die kusdorpe van die Kaap en Natal. Huise beskikbaar te kies en te
keur. Landwyd probeer ons bes om vir u van flinke vriendelike diens te
verskaf. Wiltinnet Eiendomme vir al u eiendomsbehoeftes.
Farms for sale Contact
|