Marloth Park eiendomme te koop No. MP 14
ERWE TE KOOP – MARLOTHPARKErf nr 1 - ± 1 900m².
PRYS: R200 820-00
Erf nr 2 - ± 2 000m²
30 bome 10 jaar terug aangeplant
PRYS: R256 000-00
BTW / OORDRAGKOSTE UITGESLUIT
Ons
professionele span bemarkers by Wiltinnet Eiendomme het van die grootste
voorraad beleggings soos plase en ander eiendomme te koop. Plase te koop
in die bosveld, strandhuise by die see, Waterberg-waterplase, groot vyf
(5) plase, wildsplase, jagplase vanaf die Limpopo, Natal, Oos-Kaap, Wynlande
en die kusdorpe van die Kaap en Natal. Huise beskikbaar te kies en te
keur. Landwyd probeer ons bes om vir u van flinke vriendelike diens te
verskaf. Wiltinnet Eiendomme vir al u eiendomsbehoeftes.
|