Huis
te koop No. MMN 016
MEENTHUIS IN SEMI-KOMPLEKS TE KOOP - NELSPRUIT

Grootte van huis: 180m²
Ruim 3 Slaapkamer huis met 2 Badkamers, Oopplan. Groot kombuis / waskamer, Braai en klein tuin. Baie goed geleë.
PRYS: R850 000-00
BTW / Oordragskoste is uitgesluit
Prys onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.
Ons
professionele span bemarkers by Wiltinnet Eiendomme het van die grootste
voorraad beleggings soos plase en ander eiendomme te koop. Plase te koop
in die bosveld, strandhuise by die see, Waterberg-waterplase, groot vyf
(5) plase, wildsplase, jagplase vanaf die Limpopo, Natal, Oos-Kaap, Wynlande
en die kusdorpe van die Kaap en Natal. Huise beskikbaar te kies en te
keur. Landwyd probeer ons bes om vir u van flinke vriendelike diens te
verskaf. Wiltinnet Eiendomme vir al u eiendomsbehoeftes.
House for
sale Huis te Koop Nelspruit Huis |