Plase te Koop Eiendomme te Koop Western Cape No.
MMK 08
LANDGOED TE KOOP
Geleë in die Paarl, Franschoek omgewing.
Eiendom grootte: ±500 – 1 000m²
Belê in florerende wyn landgoed omring deur mooi berge.
1,8 Km Rivier front.
PRYS: R815 000-00
BTW / Oordragskoste is uitgesluit
Prys onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.
Ons
professionele span bemarkers by Wiltinnet Eiendomme het van die grootste
voorraad beleggings soos plase en ander eiendomme te koop. Plase te koop in die bosveld, strandhuise by die see, Waterberg-waterplase, groot vyf
(5) plase, wildsplase, jagplase vanaf die Limpopo, Natal, Oos-Kaap, Wynlande
en die kusdorpe van die Kaap en Natal. Huise beskikbaar te kies en te
keur. Landwyd probeer ons bes om vir u van flinke vriendelike diens te
verskaf. Wiltinnet Eiendomme vir al u eiendomsbehoeftes. |