Plase te Koop Eiendomme te Koop Western Cape No. MMK 06
STANDPLASE TE KOOP
Geleë aan die voet van die Helderberge in die Grabouw omgewing en die rivier vloei deur
3 grense van die besonderse eiendom.
Slegs 115 huise wat nou gebou gaan word.
Groottes van erwe van 400m2 en groter.
Eco vriendelik met perdestalle ens.
PRYSE: R385 000 tot R440 000
Ons
professionele span bemarkers by Wiltinnet Eiendomme het van die grootste
voorraad beleggings soos plase en ander eiendomme te koop. Plase te koop in die bosveld, strandhuise by die see, Waterberg-waterplase, groot vyf
(5) plase, wildsplase, jagplase vanaf die Limpopo, Natal, Oos-Kaap, Wynlande
en die kusdorpe van die Kaap en Natal. Huise beskikbaar te kies en te
keur. Landwyd probeer ons bes om vir u van flinke vriendelike diens te
verskaf. Wiltinnet Eiendomme vir al u eiendomsbehoeftes. |