Huis
te koop No. MBN 024
HUIS TE KOOP - WITRIVIER
  
Grootte van Erf: 601m²
Grootte van Huis: 210m²
4 Slaapkamer dubbel verdieping huis in Sekuriteits kompleks.
2 Badkamers, oopplan, gaste toilet en Waskamer. Dubbel Motorhuis.
Alarmstelsel.
Pragtige uitsig.
PRYS: R1 440 000-00
BTW / Oordragskoste is uitgesluit
Prys onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.
Ons
professionele span bemarkers by Wiltinnet Eiendomme het van die grootste
voorraad beleggings soos plase en ander eiendomme te koop. Plase te koop
in die bosveld, strandhuise by die see, Waterberg-waterplase, groot vyf
(5) plase, wildsplase, jagplase vanaf die Limpopo, Natal, Oos-Kaap, Wynlande
en die kusdorpe van die Kaap en Natal. Huise beskikbaar te kies en te
keur. Landwyd probeer ons bes om vir u van flinke vriendelike diens te
verskaf. Wiltinnet Eiendomme vir al u eiendomsbehoeftes.
House for
sale Huis te Koop Witrivier Huis |