Plase
te koop No. JW 363
WILDSPLAAS
HA: ±1 283
Geleë in die Gravelotte omgewing.
Groot 5, binne Natuurreservaat met ry en jagregte binne die Reservaat.
Seisonale rivier loop deur die plaas.
Volop wild.
Groot huis en buite geboue op die wal van die rivier.
Mooi Rivierbos, groot bome, goeie weiding. Pragtige bosveld omgewing.
Golwende landskap met groot graniet koppe, rante veld en vlaktes.
VERKOOPSPRYS: R32,6 Miljoen
BTW / OORDRAG KOSTE UITGESLUIT
Prys onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.
Volgens die eienaar is daar geen grondeise geregistreer teen die eiendom nie.
Ons
professionele span bemarkers by Wiltinnet Eiendomme het van die grootste
voorraad beleggings soos plase en ander eiendomme te koop. Plase te koop
in die bosveld, strandhuise by die see, Waterberg-waterplase, groot vyf
(5) plase, wildsplase, jagplase vanaf die Limpopo, Natal, Oos-Kaap, Wynlande
en die kusdorpe van die Kaap en Natal. Huise beskikbaar te kies en te
keur. Landwyd probeer ons bes om vir u van flinke vriendelike diens te
verskaf. Wiltinnet Eiendomme vir al u eiendomsbehoeftes.
Farms for
sale Plase te Koop Farms |