Huis
te koop No. JBWN 96
Hentiesbaai
HUIS
Grootte van standplaas: 791m²
Ouderdom van huis: 8 Jaar
2 Slaapkamer huis met sitkamer, oopplan kombuis en 1 badkamer.
Steenhuis met vesel sement dak en Mazista vloerteëls
Steen buitegebou met veselsement dak.
Vloere - Grano
Dienste: Riool, water, elektrisiteit.
PRYS: N$ 485 000-00
Prys onderhewig aan verandering sonder kennisgewing
Ons
professionele span bemarkers by Wiltinnet Eiendomme het van die grootste
voorraad beleggings soos plase en ander eiendomme te koop. Plase te koop
in die bosveld, strandhuise by die see, Waterberg-waterplase, groot vyf
(5) plase, wildsplase, jagplase vanaf die Limpopo, Natal, Oos-Kaap, Wynlande
en die kusdorpe van die Kaap en Natal. Huise beskikbaar te kies en te
keur. Landwyd probeer ons bes om vir u van flinke vriendelike diens te
verskaf. Wiltinnet Eiendomme vir al u eiendomsbehoeftes.
Farms for
sale Huis te Koop Henties Bay Farms |