Plase
te koop No. HG 32
DUINE PLAAS
HA: ±440
Geleë in die Gouritzmond / Mosselbaai omgewing.
  
  
Goed verdeel in kampe
Besproeiing van ±8ha
HOOF GEBOU:
Grasdak woonhuis en grasdak woonstel
Verskeie buite geboue
Fynbos en dekriet
VERKOOPSPRYS: R3 780 000
BTW / OORDRAG KOSTE UITGESLUIT
Prys is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.
Volgens die eienaar is daar geen grondeise geregistreer teen die eiendom nie.
Ons
professionele span bemarkers by Wiltinnet Eiendomme het van die grootste
voorraad beleggings soos plase en ander eiendomme te koop. Plase te koop
in die bosveld, strandhuise by die see, Waterberg-waterplase, groot vyf
(5) plase, wildsplase, jagplase vanaf die Limpopo, Natal, Oos-Kaap, Wynlande
en die kusdorpe van die Kaap en Natal. Huise beskikbaar te kies en te
keur. Landwyd probeer ons bes om vir u van flinke vriendelike diens te
verskaf. Wiltinnet Eiendomme vir al u eiendomsbehoeftes.
Farms for
sale Plase te Koop Farms |