Plase
te koop No.
HG 26
SEEPLAAS
EEN IN Ñ MILJOEN EIENDOM – GEEN ANDER SOOS DIÉ NOG BESKIKBAAR
HA: ±199
Geleë in die Mosselbaai omgewing.
  
  
  
±1km see front en ±1,5km rivier front
2 Boorgate
Eskom krag
2 Woonhuise
VERKOOPSPRYS: R34,9 Miljoen
BTW / OORDRAG KOSTE UITGESLUIT
Prys is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.
Volgens die eienaar is daar geen grondeise geregistreer teen die eiendom nie.
Ons
professionele span bemarkers by Wiltinnet Eiendomme het van die grootste
voorraad beleggings soos plase en ander eiendomme te koop. Plase te koop
in die bosveld, strandhuise by die see, Waterberg-waterplase, groot vyf
(5) plase, wildsplase, jagplase vanaf die Limpopo, Natal, Oos-Kaap, Wynlande
en die kusdorpe van die Kaap en Natal. Huise beskikbaar te kies en te
keur. Landwyd probeer ons bes om vir u van flinke vriendelike diens te
verskaf. Wiltinnet Eiendomme vir al u eiendomsbehoeftes.
Farms for
sale Plase te Koop Mossel Bay Farms |