Huis
te koop No. FCEC P2098
B&B GASTEHUIS
  
 
Grootte van Hoewe: ±6,9Ha.
Grens aan Natuurreservaat.
Minute vanaf die strand met staproete deur die inheemse bos.
5 En-suite slaapkamers, 1 self help Woonstel, 2 Slaapkamer Kothuis, motorhuis.
6 Omheinde kampe.
Werkswinkels, 4 Stalle, Voer kamer.
Baie water, 3 Damme, 10 000 liter water tenks. Pragtige omgewing.
VERKOOPS PRYS: R5 858 000-00
BTW / Oordragskoste is uitgesluit
Prys onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.
Ons
professionele span bemarkers by Wiltinnet Eiendomme het van die grootste
voorraad beleggings soos plase en ander eiendomme te koop. Plase te koop
in die bosveld, strandhuise by die see, Waterberg-waterplase, groot vyf
(5) plase, wildsplase, jagplase vanaf die Limpopo, Natal, Oos-Kaap, Wynlande
en die kusdorpe van die Kaap en Natal. Huise beskikbaar te kies en te
keur. Landwyd probeer ons bes om vir u van flinke vriendelike diens te
verskaf. Wiltinnet Eiendomme vir al u eiendomsbehoeftes.
House for
sale Gastehuis te Koop Plettenbergbaai Huis |