Farms for sale
   
Wiltinnet Properties

Farms for sale - Property for sale

Game farms for sale
Limpopo farms
Limpopo farms Large
Wine farms for sale
 
North West Province
Mpumalanga
Natal farms for sale
Gauteng farms
Eastern Cape
Western Cape
New farms for sale
Waterberg farms
Coastal Properties
Trout farms for sale
Farms for sale Home
 
Map of South Africa
Nature photography
Pictures of animals
Stock photography
 
Farms for sale - Plase te koop

Lodge te koop Plettenbergbaai No. FCEC 431
LODGE TE KOOP

Lodge for sale Plettenberg BayLodge for sale Plettenberg BayLodge for sale Plettenberg Bay
Lodge for sale Plettenberg BayLodge for sale Plettenberg Bay

Geleë in die Plettenbergbaai omgewing.
Ha: ±3
3 Ster geriewe
Houthuise (10):
Geleë aan die kant van ñ bos, met privaat jacuzzi’s elk met houtdek en swembad.
Wild loop los tussen huisies.
Selfhelp eenhede:
2 tot 4 ten volle toegerus met TV en DVD.
Hoof woning:
Huis met 2 badkamers en dubbel motorhuis.
Pragtige plaas atmosfeer met speelplek vir kinders, plas poel, braai in die pragtige grasdak lapa, opelug spa en vele meer.
PRYS: R5 858 000-00
Oordragskoste uitgesluit
Prys onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.




Ons professionele span bemarkers by Wiltinnet Eiendomme het van die grootste voorraad beleggings soos plase en ander eiendomme te koop. Plase te koop in die bosveld, strandhuise by die see, Waterberg-waterplase, groot vyf (5) plase, wildsplase, jagplase vanaf die Limpopo, Natal, Oos-Kaap, Wynlande en die kusdorpe van die Kaap en Natal. Huise beskikbaar te kies en te keur. Landwyd probeer ons bes om vir u van flinke vriendelike diens te verskaf. Wiltinnet Eiendomme vir al u eiendomsbehoeftes.

Farms for sale Lodge te Koop Plettenberg Baai Farms