Plase
te koop No. FCEC 427
PLATTELANDSE WEGBREEK EIENDOM
Geleë in die Plettenbergbaai omgewing.
Lieflike uitsig oor die dam en bos. 2 Hoof wonings apart van mekaar en ten volle toegerus.
Hoofwoning 1:
Met 4 slaapkamers, Kantoor, TV kamer, gaste sitkamer, Kroeg, aparte kombuis, groot waskamer, 3 Badkamers, lieflike dek wat oor die damme uitkyk. Swembad.
Woning 2:
Met 5 Slaapkamers, 2 Badkamers, Aparte Sitkamer, Kombuis, groot onthaal area.
Woning 3:
Ten volle toegeruste kothuis, sit / eetkamer, en-suite slaapkamer, vol kombuis, tuin en braai area.
Woning 4:
Genotvolle groot kothuis met aparte kombuis, eetkamer, sitkamer, badkamer en dek area.
Woning 5:
2 Dubbel slaapkamers, Bed en Ontbyt eenhede met yskas.
Braai geriewe by al die woonplekke.
7 Damme, rivier en sterk boorgat.
PRYS: R6 700 000
Ons
professionele span bemarkers by Wiltinnet Eiendomme het van die grootste
voorraad beleggings soos plase en ander eiendomme te koop. Plase te koop
in die bosveld, strandhuise by die see, Waterberg-waterplase, groot vyf
(5) plase, wildsplase, jagplase vanaf die Limpopo, Natal, Oos-Kaap, Wynlande
en die kusdorpe van die Kaap en Natal. Huise beskikbaar te kies en te
keur. Landwyd probeer ons bes om vir u van flinke vriendelike diens te
verskaf. Wiltinnet Eiendomme vir al u eiendomsbehoeftes.
Farms for
sale Plase te Koop Plettenbergbaai Farms |