Huis
te koop No.
CJN 92
VAKANSIE HUIS TE KOOP
Geleë in die Pingle Baai omgewing.
Grootte van standplaas: ±1264m²
Grootte van gebou: ±350m²
Huis met 5 Slaapkamers, 3 Badkamers, Gaste toilet, 2 Sitkamers,Wynkelder,
2 Ontvangskamers, gaste aantrekkamer, Kaggel, Waskamer, Stoorkamer, oop Braai area, tuin. Kombuis met oopplan, uittrek waaier, onder toonbank oond.
Pragtige uitsig, luukse afwerking.
PRYS: R5 650 000
BTW/ Oordragskoste is uitgesluit.
Prys onderhewig aan verandernsonder kennisgewingl
Ons
professionele span bemarkers by Wiltinnet Eiendomme het van die grootste
voorraad beleggings soos plase en ander eiendomme te koop. Plase te koop
in die bosveld, strandhuise by die see, Waterberg-waterplase, groot vyf
(5) plase, wildsplase, jagplase vanaf die Limpopo, Natal, Oos-Kaap, Wynlande
en die kusdorpe van die Kaap en Natal. Huise beskikbaar te kies en te
keur. Landwyd probeer ons bes om vir u van flinke vriendelike diens te
verskaf. Wiltinnet Eiendomme vir al u eiendomsbehoeftes.
House for
sale Huis te Koop Farms |