Plase
te koop No. BN 616
WILD EN BEES PLAAS
HA: ±3 700
Geleë in die Pearston omgewing.
  
 
Wildwerend omhein
Boorgate x7 – 1 dompelpomp, 1 mono pomp, 1 met windpomp en 4 nie-toegerus
Wildebeeste ±50, Blesbok ±30, Springbok ±200, Koedoe (bekend vir trofee bulle), Duiker, Steenbok, ander wild en tarentale kom voor.
Eskom krag.
Die plaashuis is in ñ puik toestand en mooi gemeubuleer. Alle kamers is spasieus met outydse vensters en hout vloere.
Bestuurder’s huis is in ry afstand vanaf die plaashuis. Hierdie huis is ten volle gerestoureerd, nuut geteël en geverf. Die huis het mooi uitsigte van die veld en plaashuis. Berge lê reg agter hierdie huis en is naby ñ groot “reservoir”. Genoeg staf huise beskikbaar. Plaas kan professionele jagter akkommodeer met geskikte jag toestande.
Verskeie buite geboue en ñ groot eerste klas vleis produseerings fasaliteit met puik koelkamer.
Bas dam met goeie voorraad.
Goed versorgde grond (±1000m) landing strook
Bees hanterings fasaliteite
Gemeng
Bergagtig.
VERKOOPSPRYS: R17,1 Miljoen
BTW / OORDRAG KOSTE UITGESLUIT
Prys onderhewig aan verandering sonder kennisgewing.
Ons
professionele span bemarkers by Wiltinnet Eiendomme het van die grootste
voorraad beleggings soos plase en ander eiendomme te koop. Plase te koop
in die bosveld, strandhuise by die see, Waterberg-waterplase, groot vyf
(5) plase, wildsplase, jagplase vanaf die Limpopo, Natal, Oos-Kaap, Wynlande
en die kusdorpe van die Kaap en Natal. Huise beskikbaar te kies en te
keur. Landwyd probeer ons bes om vir u van flinke vriendelike diens te
verskaf. Wiltinnet Eiendomme vir al u eiendomsbehoeftes.
Farms for
sale Plase te Koop Farms |