Plase
te koop No. BN 514
Groot Vyf Wild Reservaat
Grootte: 8 500 ha.
  
 
Geleë tussen Hoedspruit en Tzaneen. Bestaan uit 2 300 ha ongerepte bosveld.
Daar is 2 huise op die hele plaas, waarvan daar een ‘n ou plaashuis is wat verhuur word as wildernis kamp. Daar is tente onder grasdak afdakke, wat deur boswagters bestuur word.
‘n Groot rivier met verskeie damme is ‘n groot aanwins vir die wildlewe in hierdie pragtige deel van die Reservaat. Pragtige uitsigte oor die Drakensberge.
Die Grondreëls van Reservaat laat 10 beddens per 150 ha toe.
Prys: R43, 420 000
Ons
professionele span bemarkers by Wiltinnet Eiendomme het van die grootste
voorraad beleggings soos plase en ander eiendomme te koop. Plase te koop
in die bosveld, strandhuise by die see, Waterberg-waterplase, groot vyf
(5) plase, wildsplase, jagplase vanaf die Limpopo, Natal, Oos-Kaap, Wynlande
en die kusdorpe van die Kaap en Natal. Huise beskikbaar te kies en te
keur. Landwyd probeer ons bes om vir u van flinke vriendelike diens te
verskaf. Wiltinnet Eiendomme vir al u eiendomsbehoeftes.
Farms for
sale Plase te Koop Hoedspruit Farms |