Eiendomme te Koop Pringle Bay Western Cape No. BN 505
Ligging is sentraal tussen Kaapstad en Hermanus.
  
  
  
  
Reistyd vanaf Kaapstad lughawe is 1 uur.
Geleë binne ‘n Fynbos Reservaat.
Binne stapafstand van die strand.
Woonhuis – 300m2
2 Slaapkamers (word vergroot na 3)
1 ½ Badkamer (word vergroot na 2 ½ )
Woonhuis volledig gemeubileer met kwaliteit meubels
2 Toesluit motorhuise
EIENAARSKAP, word geregistreer in Maatskappy
MAANDELIKSE KOSTE TANS R1 200-00 SLUIT IN:
Sekuriteitsfirma
Elektrisiteit
Tuindienste
Versekering
R2,41 MILJOEN
Ons
professionele span bemarkers by Wiltinnet Eiendomme het van die grootste
voorraad beleggings soos plase en ander eiendomme te koop. Plase te koop in die bosveld, strandhuise by die see, Waterberg-waterplase, groot vyf
(5) plase, wildsplase, jagplase vanaf die Limpopo, Natal, Oos-Kaap, Wynlande
en die kusdorpe van die Kaap en Natal. Huise beskikbaar te kies en te
keur. Landwyd probeer ons bes om vir u van flinke vriendelike diens te
verskaf. Wiltinnet Eiendomme vir al u eiendomsbehoeftes. |