Fabriek
te koop Port Alfred No. BN 495
Fabriek.

Geleë in Port Alfred in die sentrale besigheidsgebied.
Vervaardiger van skeepsvaart barometers.
Pragtige toegeruste vertoon lokaal.
Stoorkamers en toilette.
Woonstel – boonste vloer, met 2 slaapkamers, kombuis, sit en eetkamer, 1 badkamer, aparte ingang met lugversorging, wat verhuur word aan ingenieurs.
Ruim oppervlakte met gang – beveilig.
Kan omskep word in kantore of winkels.
Ablusie binne en buite. Klein kombuis vir kantoor.
PRYS: R3 260 000
Ons
professionele span bemarkers by Wiltinnet Eiendomme het van die grootste
voorraad beleggings soos plase en ander eiendomme te koop. Plase te koop
in die bosveld, strandhuise by die see, Waterberg-waterplase, groot vyf
(5) plase, wildsplase, jagplase vanaf die Limpopo, Natal, Oos-Kaap, Wynlande
en die kusdorpe van die Kaap en Natal. Huise beskikbaar te kies en te
keur. Landwyd probeer ons bes om vir u van flinke vriendelike diens te
verskaf. Wiltinnet Eiendomme vir al u eiendomsbehoeftes.
Fabriek te Koop Port Alfred |